Dienste & Fasiliteite

Versorgingsdiens

Rusoord se versorgingsdiens bestaan uit 3 hoofafdelings:

  • Selfversorgende afdeling (Inwoners kan hulleself aantrek en versorg en grootliks onafhanklik funksioneer.)
  • Verswakte afdeling (Inwoners ontvang 24 uur mediese versorging en hulp.)
  • Alzheimer afdeling (Inwoners ontvang 24 uur mediese versorging en hulp; spesiale weeklikse aktiwiteite word aangebeid.)

Ander dienste

  • 24/7 beskikbaarheid van mediese personeel
  • Drie heerlike, maar gebalanseerde etes per dag
  • Tee/koffie in die oggend en namiddag
  • Wasgoeddiens
  • Gebou en kamers word skoongemaak
  • Weeklikse inkopiediens
  • Rusoord snoepie
  • Sondag kerkdienste en ook weeklikse huisgodsdienste
  • Haarkapper in die gebou
  • Naeltegnikus wat inkom soos versoek
  • Bingo en ander aktiwiteite

Fasiliteite

  • Gemeenskaplike eetkamers vir elke afdeling van versorging
  • Gemeenskaplike sitkamers of kuierhoekies
  • Lieflike tuine met gemaklike tuinmeubels, onderdak, vir ‘n buitelug kuier
  • Elke afdeling het sy eie patio waar inwoners kan ontspan en kuier
  • Biblioteek
  • Rustique, ons tweedehandse klerewinkel