Wenslys & Uitdagings
Rusoord benodig die volgende:
-
Tuinmeubels vir die onderdak stoepe.
-
Toiletware.
-
Medikasie, pleisters en verbande. (Skakel met matrone Labuschagne vir meer inligting)
-
Linnen savers, handskoene, BG en urine stokkies.
-
Ensure, aanmaak koeldrank.
U kan ook ‘n donasie maak om ons instaat te stel om van die items te koop.
-
Elektriese skeermesse.
-
Borg ‘n inwoner se kersete .
-
Borg ‘n kersgeskenk.
-
Vrywilligers wat kan help met die opmaak van die eetsale en bediening van die kersete.
Uitdagings
-
Stygende versorgingskoste.
-
Stygende personeelkoste.
-
Duur mediese en kombuistoerusting.
-
Verswakking van inwoners.
-
Insameling van fondse vir die versorging van bejaardes wat nie finansieel instaat is om die volle versorgingskoste te betaal nie.
-
Meer betrokkenheid van inwoners se kinders by die aktiwiteite van Rusoord.